Radioteater artwork

Performing Arts · RSG

Radioteater

by RSG

Teater van die verbeelding. Die dramas word in twee seisone uitgesaai: April tot Junie en Oktober tot Desember.

Website

Latest episodes

Showing 20 · updated from the feed

KRAAINES deur Madeleine Venter

Een ontdekking lei tot ’n soektog waarin die verlede telkens nuwe draaie met die hede loop. Vir Ronel begin alles wanneer sy haar oorlede pa se besittings oppak. Tussen d

Nov 26
51 min

HALFPAD DAAR deur Sophia van Taak

Retha, ’n vrou in haar veertigs, voel oorweldig deur werksdruk en verwagtinge. Terwyl haar tydgenote se lewens gevestig en gelukkig lyk, spartel sy om die huur te betaal.

Nov 19
1 h 01 min

DIE OORLOGKLAVIER Christien Neser

Dertienjarige James se held is Cheslin Kolbe, en hy wil veel eerder rugby speel as klavier oefen. Sy pa se voorwaarde is duidelik: solank hy rugby speel, moet hy klavierl

Nov 12
1 h 00 min

SEESKULP deur Marius de Bruyn

Seeskulp ondersoek ’n onverwagse vriendskap en die geheime wat mense van mekaar weerhou. Die gedruis van die see, alledaagse klanke, musiek en stilte skep ’n luisterwêrel

Nov 5
50 min

STINKHOUT deur Philip Rademeyer (Deel 2)

Wat gebeur wanneer ’n terugkeer huis toe jou weer met die verlede konfronteer? Ná sy broer se dood, keer Louw terug na die kleinhoewe van sy kinderjare, waar hy met sy pa

Oct 29
58 min

STINKHOUT deur Philip Rademeyer (Deel 1)

Wat gebeur wanneer ’n terugkeer huis toe jou weer met die verlede konfronteer? Ná sy broer se dood, keer Louw terug na die kleinhoewe van sy kinderjare, waar hy met sy pa

Oct 22
46 min

PIETER SE PA deur Niel Steenkamp

Herman is in sy skik dat sy dogter met Pieter wil trou. Sy vrou twyfel egter oor Pieter se herkoms. Wanneer sy met foto’s van meisies uit Herman se jong dae te voorskyn k

Oct 15
55 min

TUIMELDUIF deur Morné Malan

'n Tweeling broer en suster van Mosselbaai word ná jare herenig om hulle ma se sewentigste verjaardag te vier. Saam word die Van Rensburgs gekonfronteer deur nuwe familie

Oct 8
1 h 04 min

JOSHLIN – MEER AS ’N NAAM deur Herschelle Benjamin

Vir die radio verwerk deur Henriëtta Gryffenberg. ’n Ma word, gekonfronteer met die verdwyning van haar elfjarige seun tydens ‘n hofsaak wat in die kollektiewe gewete aan

Oct 1
1 h 06 min

LIESBET deur Leon van Nierop

Liesbet (die naam van ‘n lokomotief waarin Koningin Elizabeth volgens oorlewering ook gery het en die fluit getrek het) word van vergange se dae teruggebring, wanneer ‘n

Jun 25
59 min

DIE POTPLANT deur Karli Heine

‘n Klompie verwaarloosde plante in ’n kantoor is ongelukkig met hulle omstandighede. Hulle besef hulle kom al hoe nader daaraan om te vrek, en probeer onmiddellik planne

Jun 18
38 min

AMADEUS deur sir Peter Shaffer (Vertaal en verwerk deur Nerina Ferreira)

Antonio Salieri is die afgetrede hofkomponis van die keiser Josef II, maar nou sit hy in sy blyplek in Wene en besluit om iets te bely... Hy vertel van sy eerste ontmoeti

Jun 11
1 h 29 min

FRANK & GLADYS deur Tom Stoppard (vertaal deur Roy Niemann)

Frank skakel die telefoondiens wat die korrekte tyd aandui, maar herken dadelik die vrouestem aan die ander kant van die lyn. Dis sy oorlede vrou, Gladys! Hy besluit om d

Jun 11
29 min

EEN, TWEE, DRIE, BLOK MYSELF deur Karen Wessels

Wanneer ’n aantreklike vreemdeling, Walter, opdaag en haar wêreld stadig begin ontwrig, word dit duidelik dat alles nie pluis is nie. Soos Monika se werklikheid begin ver

Jun 4
56 min

HARTSAKE deur Joe Kleinhans

In die wêreld van sepies en skyn, is daar soms net een storie wat te na aan die hart lê. Wanneer ’n akteur, wat ’n dokter in ’n sepie speel, in die hospitaal beland, verv

May 28
58 min

SLANG IN DIE GRAS deur Chris Madjiet

Slang en sy groepie helpers tel kosbaarhede by die asgate op om te verkoop. Hulle stel veral belang in koper en aluminium. Hulle was almal in die tronk, en lede van die t

May 21
1 h 07 min

GROETE VAN TANT MARTJIE deur Paula Hartzenberg

Martjie en Bruwer Groenewald (Rika Sennett en Anton Dekker) het nie 'n maklike lewe agter die rug nie. Daar is 'n leemte in Martjie se bestaan, wat sy hoop om uiteindelik

May 14
56 min

‘N ONVERWAGSE KRISMISBOKS deur Christo Davids

Margie, ’n toegewyde verpleegster by Tygerberg Hospital, werk lang en uitputtende skofte om haar twee kinders, Zelda en Zak, te onderhou nadat haar man, Henry, haar jare

May 7
42 min

BLOED VAN MY deur JJ Roberts

Meyer is Simeon se ouer broer. 18 Maande tevore is hulle ouers in ’n motorongeluk dood, en Meyer moes sy studies staak en as Simeon se voog optree terwyl hy sy laaste twe

Apr 30
45 min

KALAHARI STERRE deur Adam Willemse

Drie vriende en hulle jong bestuurder vertrek op ‘n reis na die dorpie Askam. Dit blyk nie net ‘n gewone reis te wees nie, maar ook ‘n ontdekkingsreis, ‘n reis na self, n

Apr 23
58 min

Chart positions

Where Radioteater ranks today in each Apple Podcasts chart (US, Nov 29, 2026).

#199 NEW Performing Arts US

More podcasts like Radioteater

Popular shows in Performing Arts, for your next listen.

Browse charts by category

Daily updated Apple Podcasts rankings for the United States.

About Radioteater on Reason.fm

Here you find the Apple Podcasts chart positions of Radioteater, its latest episodes to listen to directly, and reviews from listeners. Rankings are updated daily for the United States.

Contact

Questions or issues? Reach us at hello@reason.fm

0:000:00