Rapport Praat Sport artwork

Rugby · Netwerk24 Klankgolwe

Rapport Praat Sport

by Netwerk24 Klankgolwe

Rapport se sportredaksie ontleed alles in die sportwêreld.

Latest episodes

Showing 20 · updated from the feed

Greatest Rivalry: Ons Speler van die Reeks is...

In dié week se episode van Rapport Praat Sport deel ons toekennings uit: Die beste speler van die Greatest Rivalry-reeks, die beste voorspeler, agterspeler en die grootst

Sep 16
25 min

Greatest Rivalry bewys SA sal ’n vyfster-WB kan aanbied

In dié week se episode van Rapport praat sport praat ons oor die Suid-Afrikaanse been van die Greatest Rivalry-reeks wat ’n feesmaal vir rugbyliefhebbers was. Hoe lekke

Sep 9
20 min

Dave Rennie is slinkser as wat jy dink!

Dave Rennie weet presies hoe om subtiele boodskappe by skeidsregters uit te kry. Dié week in Rapport Praat Sport gesels ons daaroor, en die fel bekgevegte wat steeds onve

Sep 2
17 min

Rassie bieg oor sy fout: ‘Ek moes Jesse op 13 hou’

Rassie Erasmus het vandeesweek verskeie kere die skuld aanvaar vir die Springbokke se nederlaag van 16-33 teen die All Blacks in die eerste Greatest Rivalry-toets op Elli

Aug 26
15 min

Greatest Rivalry: Bekgevegte is Wêreldrugby se skuld!

Die woordoorloë en kopspeletjies is in volle gang voor Saterdag se groot eerste toets van die Greatest Rivalry-reeks. Die All Blacks kla dat die Springbokke vertragingst

Aug 19
19 min

Dié Kiwi’s lyk rof… Moet die Bokke bekommerd wees?

Die Bokke het geswoeg om Argentinië te klop, terwyl die All Blacks Dinsdagaand die Haaie na ’n o. 19B-span laat lyk het. Is daar rede tot kommer? Vandag in Rapport Praat

Aug 12
18 min

Skolerugby: Vuishoue, k-woord, opkikkers... maar ook spog-gedrag in Paarl

Dit was ’n bedrywige naweek op die land se skolerugby-velde. Daar was bakleiery en k-woord-beweringe, maar aan die ander kant van die munt ook ’n spoggerige viering van s

Aug 5
31 min

Hoe gaan Rassie maak in dié 4 brandpunt-posisies voor 1ste Kiwi-toets?

Dié week op Rapport Praat Sport gesels ons oor die vier groot brandpunt-posisies in die Springbok-span voor die eerste toets in die Greatest Rivalry-reeks op 22 Augustus.

Jul 29
23 min

Strydrosse keer terug: Is Siya se dae getel? Hokaai eers!

Rassie Erasmus het Siya Kolisi, Eben Etzebeth, Lood de Jager en Sacha Feinberg-Mngomezulu by sy Bok-groep ingesluit vir die toets teen Argentinië en die Greatest Rivalry-

Jul 22
23 min

Louis de Villiers: Rassie is die ou met die meeste breins wat ek ken

Dié week sluit die legendariese rugbyskrywer Louis de Villiers hom op Rapport Praat Sport aan om Bok-rugby te gesels. Ons gesels oor die ongelooflike diepte wat Rassie E

Jul 15
14 min

Loftus-losiehouers briesend vir Saru voor Bok-toets

In dié week se episode van Rapport Praat Sport gesels ons oor die Springbokke se spogsege oor Engeland op Ellispark, en kyk vorentoe na die naweek se toets teen Skotland

Jul 8
27 min

Oud-Rose-flank Hendré: ‘Pollock is puik – los net die sideshows!’

Die Springbok-seisoen begin Saterdag in alle erns op Ellispark waar Engeland die Bokke inwag. Ons gesels op Rapport Praat Sport met die oud-Rose-flank Hendré Fourie oor d

Jul 1
12 min

Waar is Iere wat Nienaber gas gee?

Die Ierse media is tjoepstil oor Jacques Nienaber nadat Leinster ’n tweede agtereenvolgende seisoen die Verenigde Rugbykampioenskap gewen het. Die voormalige Springbok-af

Jun 24
30 min

Ackers: ‘Ek het begin wonder of ek ’n fout gemaak het...’

Die Bulle was met hul rug vierkant teen die muur vroeër in die Verenigde Rugbykampioenskap-seisoen ná vyf nederlae op ’n streep. Maar toe keer hulle die skip om en Vrydag

Jun 17
22 min

Annerie oor T20-WB: ‘Ons droom oor wat kan gebeur’

Die Protea-vroue se jong veelsydige ster Annerie Dercksen sluit vandeesweek by Rapport Praat Sport aan om te gesels oor die T20-Wêreldbeker-toernooi wat die naweek begin.

Jun 10
19 min

Sacha gekrok: Moet Manie of Pollie teen Rose begin?

Sacha Feinberg-Mngomezulu het een van die nuutste spelers op die Springbokke se krukkelys geword. Wie moet volgende maand vir die Bokke op losskakel teen Engeland begin?

Jun 3
29 min

Jimmy oor SA Beker: ‘Gee vir ons TV-blasers!’

Jimmy Stonehouse sluit hom vandeesweek by Rapport Praat Sport aan om te gesels oor sy Puma-span se sege in die SA Beker-eindstryd. Hy praat breedvoerig oor die kompetis

May 27
30 min

Embrose: ‘Ek is verslaaf aan ontledings’

Embrose Papier sluit hom vandeesweek by Rapport Praat Sport aan om te gesels oor sy droomseisoen. Dié skrumskakel het pas die Bulle se mees ervare nr. 9 van alle tye ge

May 20
19 min

Heyneke: ‘SA Beker selfs sterker as Curriebeker’

Heyneke Meyer sluit hom vandeesweek by Rapport Praat Sport aan om te gesels oor die herlewing by die SWD-Arende. Die span het net-net kwalifikasie vir die Curriebeker-Pr

May 13
27 min

Gunsie vir die bure? Aikôna, Griekwas onthou hoe Vrystaat hul byt

Die Cheetahs moet g’n gunste van Griekwas verwag wanneer dié spanne mekaar Vrydagaand in Bloemfontein in die laaste ronde van SA Beker-ligawedstryde pak nie. Die Poublo

May 6
24 min

Chart trend

Position in the Rugby chart (US), last 90 days.

#9
all-time peak
2
days in the top 10 since Jan 2025

Chart positions

Where Rapport Praat Sport ranks today in each Apple Podcasts chart (US, Sep 18, 2026).

#83 ▲ 82 Rugby US

More podcasts like Rapport Praat Sport

Popular shows in Rugby, for your next listen.

Browse charts by category

Daily updated Apple Podcasts rankings for the United States.

About Rapport Praat Sport on Reason.fm

Here you find the Apple Podcasts chart positions of Rapport Praat Sport, its latest episodes to listen to directly, and reviews from listeners. Rankings are updated daily for the United States.

Contact

Questions or issues? Reach us at hello@reason.fm

0:000:00