Springbok Rugby Potgooi artwork

Rugby · Springbok Rugby Potgooi

Springbok Rugby Potgooi

by Springbok Rugby Potgooi

"Die Springbokke se Reis na Oorwinning," waar ons diep delf in al die aksie, strategieë en emosies wat die Springbok Rugby span beleef op hul pad na die Rugby Wêreldbeker 2023. In elke episode bespreek ons 'n verskeidenheid van onderwerpe—van sleutelspelers en wedstrydstrategieë, tot die kulturele impak en nasionale trots wat die span in Suid-Afrika ontsteek.

Chart trend

Position in the Rugby chart (US), last 90 days.

#16
all-time peak
12
days in the top 50 since Feb 2025

Latest episodes

Showing 11 · updated from the feed

'n 7:1 Bank teen Ierland! Hier kom 'n ding! RWB23 - Ep3

Dis die grootste wedstryd van die groepfases hierdie komende naweek en die Springbokspan is sopas aangekondig en raai wat!? 7 Voorspelers op die bank. Ek praat met Frikki

Sep 19 2023
37 min

Die Springbokke verslaan die Skotte 18-3! Episode 2

Die Bokke skop hul Wereldbeker af op oortuigende wyse en laat die Skotte baie gewoon lyk in hul opening wedstryd van die Rugby Wereldbeker 2023.

Sep 11 2023
48 min

Rugby Wereld Beker 2023 Voorskou! Episode 1

Sluit aan by ons wekelikse podcast, "Die Springbokke se Reis na Oorwinning," waar ons diep delf in al die aksie, strategieë en emosies wat die Springbok Rugby span beleef

Sep 6 2023
43 min

Die Bokke Verloor 12-13 in die 2de Toets teen Wallis in Bloemfontein - Episode 7

Gareth Anscombe het aan ons gedoen wat Damien Willemse aan Wallis gedoen het in die 1ste toets. Die Bokke loop die hele wedstryd voor tot in die 78ste minuut toe Gareth A

Jul 14 2022
39 min

Episode 7 - Die Bokke wen 32-29 in die 1ste Toets teen Wallis op Loftus (2 Julie 2022)

Dit was 'n naelbytstryd maar 'n koelkop Damien Willemse het die verhoog syne gemaak en 'n strafskop oorgetik in die 82ste minuut om vir die Bokke die wen te gee. Ons praa

Jul 6 2022
47 min

Springbok Rugby Potgooi Episode 6 - Wallis teen die Springbokke

Dis die begin van die internasionale rugby seisoen! Ek en Albert praat oor die sukses van die Suid-Afrikaanse spanne in die URC, die eerste toets tussen Wallis en die Spr

Jul 1 2022
54 min

Episode 5 - Die Bokke wen 29-10 in die 2de Toets teen Argentina

Ons praat oor klipharde 2de toets tussen die Bokke en die Pumas en ook oor die onsekere toekoms van die Rugby Kampioenskap as gevolg van lockdowns in New Zealand en Suid-

Aug 23 2021
26 min

Episode 4 - Die Bokke wen 32-12 in die 1ste Toets teen Argentina!

'n Oortuigende oorwinning van 32-12 oor Argentina in die 1ste toets van die Rugby Kampioenskap wat gesien kan word as die "B-Span" van die Bokke. Ons is aangenaam verras

Aug 15 2021
26 min

Episode 3 - Die Rugby Kampioenskap Skop Af! SA vs ARG

Die Rugby Kampioenskap skop hierdie Saterdag af (14 Aug 2021). Dis die Bokke teen die Pumas en dit beloof om 'n klipharde stryd te wees. Ons praat oor die kampioenskap in

Aug 13 2021
39 min

Episode 2 - Die Springbokke Wen die Reeks!

19-16 is die telling en die Springbokke wen die 2021 Britse Ierse Leeus toer 2-1! Wat 'n reeks en wat 'n naelbytstryd in die 3de toets. Die Bokke se karakter en veggees w

Aug 8 2021
29 min

Springbok Rugby Potgooi - Episode 1

Ek en Albert praat oor die Britse en Ierse Leeus toer na Suid-Afrika teen die Springbokke. Die reeks staan 1-1 en hierdie Saterdag is die beslissende toets. Wie gaan en w

Aug 7 2021
44 min

Chart positions

Where Springbok Rugby Potgooi ranks today in each Apple Podcasts chart (US, Sep 7, 2026).

#160 ▼ 2 Rugby US

More podcasts like Springbok Rugby Potgooi

Popular shows in Rugby, for your next listen.

Browse charts by category

Daily updated Apple Podcasts rankings for the United States.

About Springbok Rugby Potgooi on Reason.fm

Here you find the Apple Podcasts chart positions of Springbok Rugby Potgooi, its latest episodes to listen to directly, and reviews from listeners. Rankings are updated daily for the United States.

Contact

Questions or issues? Reach us at hello@reason.fm

0:000:00